Cashier / Kassier
Cashier / Kassier
- Free State
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Sales
- Reference: 112539
Apply before Nov 17 2024 | 10 Days left
Vacancy Details
Employer: OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD – OV
Kern doel van die pos:
Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte.
Vereistes:
- Graad 12;
- 1-2 jaar ondervinding as kassier;
- Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Menseverhoudings;
- Organisatoriese vermoëns;
- Verkoopsvaardighede;
- Syfervaardig;
- Administrasie.
Verantwoordelikhede:
- Bevorder markaandeel deur goeie kliëntediens;
- Kontanthantering;
- Behartig verkope en beheer voorraad;
- Byhou van administrasie.
Main purpose of the position:
Continuous, efficient, friendly and correct service to customers.
Requirements:
- Grade 12;
- 1-2 year experience as a cashier;
- Basic knowledge of agricultural products will be beneficial.
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office);
- People skills;
- Organizational capabilities;
- Selling Skills;
- Numeracy;
- Administration.
Responsibilities:
- Promote market share through good customer service;
- Cash handling;
- Manage sales and inventory management;
- Keeping track of administration.
Kassier/ Cashier (F02)
- Mpumalanga
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Admin Automotive
- Reference: 112194
Apply before Jan 05 2025 | 59 Days left
Vacancy Details
Employer: Werkie
Kassier
Ons kliënt is ‘n gevestigde onderneming in Nelspruit, bekend vir hul betroubare dienste en sterk kliënteverhoudings. Hulle streef daarna om ‘n positiewe werksomgewing te skep en waardeer werknemers met integriteit en ‘n sterk werksetiek.
Ligging: Nelspruit
Salaris: Basis van R6,000 per maand, met elke derde week oortyd van 3.5 ure.
Werksure: Skofwerk by twee takke met die volgende skofte: 06:45 tot 13:00, 11:00 tot 17:00, en 06:45 tot 16:30.
Begindatum: So gou moontlik
Hoofverantwoordelikhede:
- Aantekening van skrootmateriaal se gewig vanaf die weegbrug en skaal.
- Aankoop van skrootmateriaal en uitbetaling aan kliënte.
- Invul en opdatering van polisieregisters en liassering van alle dokumentasie.
- Afsluiting van die kasregister aan die einde van elke skof, insluitend die uitdeel van kleingeld en rekonsiliasie.
- Ontvangs van kontantverkope.
Minimum Kwalifikasies en Ondervinding:
- Rekenaarvaardig.
- Akkuraatheid in die hantering van groot hoeveelhede kontant (tussen R30,000 en R80,000).
- Vermoeë om met ‘n diverse kliëntebasis te werk, van individue tot groot korporatiewe kliënte.
- Vermoeë om onder druk te werk.
Spesifieke Vaardighede of Sertifiserings:
- Geen spesifieke sertifiserings benodig nie.
Kort- en Langtermyn Doelwitte:
- Handhawing van professionele en respekvolle interaksies met kollegas en kliënte.
- Akkurate uitbetaling van kontant.
- Gereelde opdatering en instandhouding van die polisie-register.
Unieke Uitdagings of Aspekte:
- Die kandidaat moet oor sterk morele waardes beskik, aangesien die hantering van groot kontantbedrae ‘n hoë vlak van integriteit vereis..
Cashier
Our client is an established business in Nelspruit, known for their reliable services and strong client relationships. They strive to create a positive work environment and value employees with integrity and a strong work ethic.
Location: Nelspruit
Salary: Base of R6,000 per month, with overtime every third week of 3.5 hours.
Working Hours: Shift work at two branches with the following shifts: 06:45 to 13:00, 11:00 to 17:00, and 06:45 to 16:30
Start Date: As soon as possible
Key Responsibilities:
- Recording the weight of scrap material from the weighbridge and scale.
- Purchasing scrap material and paying out to clients.
- Completing and updating police registers and filing all documentation.
- Closing out the cash register at the end of each shift, including distributing change and performing reconciliations.
- Receiving cash sales.
Minimum Qualifications and Experience:
- Computer literate.
- Accuracy in handling large sums of cash (between R30,000 and R80,000).
- Ability to work with a diverse client base, from individuals to large corporate clients.
- Ability to work under pressure.
Specific Skills or Certifications:
- No specific certifications required.
Short- and Long-Term Goals:
- Maintaining professional and respectful interactions with colleagues and clients.
- Accurate cash payouts.
- Regular updating and maintenance of the police register.
Unique Challenges or Aspects:
- The candidate must possess strong moral values, as handling large amounts of cash requires a high level of integrity.